Your cart is currently empty!
Showing all 6 results
-
Breek die Grendels
R126.00 – R180.00A5, 152 bladsye
In die boek Breek die Grendels, vertel speuder, rugbyafrigter, predikant en radio-omroeper, Johann Lerm, meer as 70 stories van geloof, hoop en liefde uit die alledaagse lewe en gebeurtenisse van mense.
‘n Daaglikse geloofsreis saam met God, waar opnuut ontdek word dat Hy nog altyd dieselfde, liefdevolle en onveranderlike God is. Niks verras Hom nie en Hy is altyd in beheer. Hy beskerm, voorsien en lei ons. Hy gee ons ook insig om die regte besluite te neem.
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Briewe uit my Hart
R235.00Lynette Strydom leef haar droom met hierdie uitgawe van Briewe uit my hart. Haar liefde om haar ervarings en gedagtes neer te pen deur haar kortverhale en briewe aan tydskrifte het ook reeds vele vrug gedra. In hierdie bundel kry die leser die geleentheid om saam met haar op reis te gaan en te deel…
-
-
Kraamsaal van Genade
R65.00 – R110.00Hoe leef mens na die stilgeboorte van jou seun?
Kraamsaal van genade is ‘n getuienis deurweek met God se genade ten midde van die hartverskeurnede gebeure en naloop van die stilgeboorte van Mariska en Bennie se seun en haar pad na oorwinning. Mariska vra die leser om ook self te kyk na daardie dooie massa wat ons so baie maal saam met ons dra, en toe laat dat die Hemelse Vader se genade genesing bring, juis daar waar ons die diepste seergekry het.Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Showcase
R55.00 – R110.00132pg A5 book in both English and Afrikaans.
Anneline invites you to sit at her showcase. She tells her stories, prompted by the figurines and ornaments displayed, so also revealing her emotions, her prayers and her journey with Abba Father.
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Vertoonkas
R55.00 – R110.00132pg A5 includes Afrikaans and English
Anneline nooi jou om by haar vertoonkas te sit, waar sy jou vertel oor die ornamente en beeldjies in haar kas. Elke storie ontbloot dus haar eie emosies, gebede.
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page