Angola-Sending – Pieter Biewenga (eBoek)

ePub

Pieter Biewenga het vir 15 jaar tussen Suid-Afrka en Angola gereis, omdat God aan hom ‘n opdrag gegee het om die Evangelie van Jesus Christus aan die vergete mense van Angola te bring. Hy vertel van tye van twyfel, vervolging, teleurstelling, maar ook van tye van oorwinning, wonderwerke en deurentyd van God se getrouheid.

Neem Kennis: by “check out” kliek asb of eBook – Free shipping

Nota: Sodra ontvangs van betaling bevestig is, word...

R60.00

Description

ePub

Pieter Biewenga het vir 15 jaar tussen Suid-Afrka en Angola gereis. Hy vertel van tye van twyfel, vervolging, teleurstelling, maar ook van tye van oorwinning, wonderwerke en deurentyd van God se getrouheid.

Neem Kennis: by “check out” kliek asb of eBook – Free shipping

Nota: Sodra ontvangs van betaling bevestig is, word die ePub leer na per epos adres gestuur.