Vuurwa-Taxi Werkboek – Anneline de Hout

A4, 18pg

Die werkboek is saamgestel om saam met die leesboek Vuurwa-Taxi te gebruik. Dit bevat 10 studies wat ‘n jonger lesers sal help met insig om die gebeure in die leesboek te begryp.

Geskik vir ouderdom van 10 jaar

R40.00

Description

A4, 18pg

Die werkboek is saamgestel om saam met die leesboek Vuurwa-Taxi te gebruik. Dit bevat 10 studies wat ‘n jonger lesers sal help met insig om die gebeure in die leesboek te begryp. Aangesien die gebeure in Vuurwa-Taxi in Egipte plaasvind sluit die werkboek studies in soos: Kaartwerk, Beplan ‘n toer, Kultuur, Egipte in die Bybel, Egiptiese bakens, Bid vir die vervolgde kerk en ‘n studie oor die rommelstad Mokattam

Geskik vir ouderdom van 10 jaar