-

R50.0040pg (SELA)
Kyk met nuwe oe na bome! In die Bybel word daar dikwels van bome gepraat. Jesus leer ons dat ‘n boom aan sy vrugte geken word en dat ‘n goeie boom goeie vrugte dra. Mense is ook soos bome. En sonder Jesus kan geen boom goeie vrugte dra nie.
Geskik vir jong kinders.
Blombos Uitgewers
-

R50.00A4, 22pg (SELA)
Plaasstories met ‘n kinkel in die kabel.
Die werkboek word saam met die leesboek, met dieselfde titel, gebruik
-

R110.00(Product Short Description)
-

R100.00Fransie wil ‘n nessie vir Marie, die pragtige vinkwyfie, bou. Maar o wee… gaan hy dit ooit reg gebou kry?
Kom, help Fransie om vir hulle ‘n mooi, stewige en veilige nessie te bou.
Fransie bou ‘n nessie, is ‘n storie wat reeds baie jare deur Tannie Marie Conradie vertel is. Tog, is die lewensles vasgevang in hierdie pragtig geïllustreerde inkleurboek steeds relevant.
-

R110.00(Product Short Description)