Shop Menu
Brinkie kry Vlerke
Brinkie kry Vlerke
R80.00
Out of stock
Description
Plaasstories met ‘n kinkel in die kabel : Blombossie Uitgewers
Teen slaaptyd kniel Brinkie langs sy bed. Hy dink aan wat Pappa vroeër uit die Bybel gelees het. “Maar de wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke.”
Hy het nooit geweet dat God se kinders vlerke het nie. Eendag wil hy ook so kan vlieg.
(7 kort stories, met gebed en skrifgedeelte : ‘n werkboek is ook beskikbaar – geskik vir graad 1 tot 3)
Author: Blombos Uitgewers | Publisher: Blombos Uitgewers | Language: Afrikaans | Date Published: 2019 | Size: A5 | # Pages: 52






