Jemimah

Johann Lerm

R160.00

Jemimah

Johann Lerm

R160.00

Johann Lerm bring ‘n einde aan die grendels met sy derde boek, Jemimah.

Sy agtergrond as speurder, predikant, rugbyafrigter, radio-omroeper en skrywer word ingespan om lesers opnuut te laat besef dat God die donkerste nag verdryf met die eerste sonstrale van ‘n nuwe dag.

Inspirerende geloofstories, in die vorm van oordenkings met gepaartgaande Skrifaanhalings maak hierdie boek toeganklik vir persoonlike gebruik, maar ook in selgroepe, bybelstudiegroepe, huisgodsdiens en gemeentestudie.

Dit is weereens ‘n praktiese geloofsreis waar die goedheid, liefde, almag, krag en sorg van ons liefdevolle hemelse Vader deur wonderwerkoomblikke gedemonstreer word.

Maak Jemimah jou reisgenoot!


Author:

Johann Lerm

Publisher:

Sela | Johann Lerm

Language:

Afrikaans

Date Published:

2023

Size:

A5

# Pages:

133

Author: Johann Lerm

Publisher: Sela

Language: Afrikaans

Date Published: 2023

Size: A5

# Pages: 133