Ligstrale

Ligstrale

R105.00

Description

Bevind jy jouself ook soms op moedverloor se vlakte? En ander dae weer op die bergtoppe van vreugde?

In Ligstrale word ‘n mengelmoes van eie ervarings en belewenisse deur die skrywer aangeraak. Daar word vertel van die liggies van Times Square; Elvis Presley se pers Cadillac; waarom ‘n tafel belangrik is en die engel van Auschwitz. Maar daar word ook gekyk na sake soos Tyd, Keuses, Hondelesse en Kersliggies. En aan die einde van elke vertelling, is daar ‘n gedagte ter bepeinsing. Iets om oor na te dink.

Die stories is in eenvoudige taal geskryf, lees gemaklik en word onderhoudend vertel.
Ten grondslag lê egter die boodskap van hoop en inspirasie.

Die lewensreël van St. Benedict van Nursia het tereg ook gelui: Die belangsrikste van alles is dít: Moet nooit, nooit hoop verloor nie.”

Author: Louis Blom | Publisher: Sela | Louis Blom | Language: Afrikaans | Date Published: 2022 | Size: A5 | # Pages: 110

Sela Books
Bellville, 7530

Contact Hours:
Monday – Friday | 8am – 5pm

Additional Information
Privacy Policy
Terms and Conditions

Need Assistance?

Need Assistance?

Sela Books
Bellville, 7530

Contact Hours:
Monday – Friday | 8am – 5pm

Additional Information
Privacy Policy
Terms and Conditions