Shop Menu
Stories van Jesus
Stories van Jesus
R285.00
Description
In hierdie “Kinderbybel” vertel Carin Conradie en Tobias stories uit die vier Evangelies in dialoog vorm.
‘n QR –skanderingskode kan gebruik word om toegang te kry tot die webwerf van die potgooi.
Die leser kan die klankbaan saam luister terwyl daar gelees word.
Author: Carin Conradie | Publisher: Sela | Carin Conradie | Language: Afrikaans | Date Published: 2021 | Size: A4 | # Pages: 188









