Die Papie -Suite – Lucille May

R150.00

Description

A5 180 bladsye

Lucille May woon in Stellenbosch, Suid Afrika. In ‘n sin het sy ook in Stellenbosch gesterf. Haar storie is verweef met eg Suid-Afrikaanse kwessies soos Afrikanerskap en godsdiens, konformiteit en vryheid, ras en gelykheid. Wanneer hierdie issues gestroop word van alle pretensie is dit by tye bitter snaaks maar ook soms baie hartseer. Haar boek is deurweek met ‘n kombinasie van diep wysheid en vreeslose eerlikheid – iets wat skaars en essensieel is in die tye waarin ons leef.

Lucille het saam met haar man die Shofar-kerkgroep begin en vir twintig jaar lank gelei.  Sy is ook ‘n musiekonderwyseres.