- Please choose product options by visiting Vertoonkas.
- A5, 152 bladsyeIn die boek Breek die Grendels, vertel speuder, rugbyafrigter, predikant en radio-omroeper, Johann Lerm, meer as 70 stories van geloof, hoop en liefde uit die alledaagse lewe en gebeurtenisse van mense.‘n Daaglikse geloofsreis saam met God, waar opnuut ontdek word dat Hy nog altyd dieselfde, liefdevolle en onveranderlike God is. Niks verras Hom nie en Hy is altyd in beheer. Hy beskerm, voorsien en lei ons. Hy gee ons ook insig om die regte besluite te neem.
- Hoe leef mens na die stilgeboorte van jou seun? Kraamsaal van genade is ‘n getuienis deurweek met God se genade ten midde van die hartverskeurnede gebeure en naloop van die stilgeboorte van Mariska en Bennie se seun en haar pad na oorwinning. Mariska vra die leser om ook self te kyk na daardie dooie massa wat ons so baie maal saam met ons dra, en toe laat dat die Hemelse Vader se genade genesing bring, juis daar waar ons die diepste seergekry het.