Your cart is currently empty!
Tel: 082 563 4407 | Email: info@sela-books.co.za
Free Shipping on orders over R1000
Your cart is currently empty!
Free Shipping on orders over R1000
Shop Menu
Lynette Strydom leef haar droom met hierdie uitgawe van Briewe uit my hart. Haar liefde om haar ervarings en gedagtes neer te pen deur haar kortverhale en briewe aan tydskrifte het ook reeds vele vrug gedra. In hierdie bundel kry die leser die geleentheid om saam met haar op reis te gaan en te deel in lief en leed en fyn humor. Skop jou skoene uit en
lekker lees. Wees egter versigtig hoe jy deur die bladsye loop, tree
saggies, want dis haar hart wat jy vashou… Mag die boek jou lewe
aanraak en verryk en jy met nuwe oë deur die vensters van die lewe kyk. Paulus se brief aan die Korinthiërs soos opgeteken in 2 Kor 3:3 verwoord dit ook so mooi. “Dit is tog duidelik dat julle ‘n brief van Christus is, deur ons diens geskrywe, nie met ink nie, maar met die Gees van die lewende God, nie op klip nie, maar op die harte van mense.”
Author: Lynette Strydom | Publisher: Sela | Lynette Strydom | Language: Afrikaans | Date Published: 2021 | Size: B5 | # Pages: 125
Sela Books
Bellville, 7530
Contact Hours:
Monday – Friday | 8am – 5pm
Additional Information
Privacy Policy
Terms and Conditions
Sela Books
Bellville, 7530
Contact Hours:
Monday – Friday | 8am – 5pm
Additional Information
Privacy Policy
Terms and Conditions