Telephone: 082 563 4407  |  Email: info@sela-books.co.za

Free Shipping For Orders Over R800

  • Breek die Grendels

    R126.00R180.00
    A5, 152 bladsyeIn die boek Breek die Grendels, vertel speuder, rugbyafrigter, predikant en radio-omroeper, Johann Lerm, meer as 70 stories van geloof, hoop en liefde uit die alledaagse lewe en gebeurtenisse van mense.‘n Daaglikse geloofsreis saam met God, waar opnuut ontdek word dat Hy nog altyd dieselfde, liefdevolle en onveranderlike God is. Niks verras Hom nie en Hy is altyd in beheer. Hy beskerm, voorsien en lei ons. Hy gee ons ook insig om die regte besluite te neem.
  • Jemimah

    R160.00
    (Product Short Description)
  • Kraamsaal van Genade

    R65.00R110.00
    Hoe leef mens na die stilgeboorte van jou seun? Kraamsaal van genade is ‘n getuienis deurweek met God se genade ten midde van die hartverskeurnede gebeure en naloop van die stilgeboorte van Mariska en Bennie se seun en haar pad na oorwinning. Mariska vra die leser om ook self te kyk na daardie dooie massa wat ons so baie maal saam met ons dra, en toe laat dat die Hemelse Vader se genade genesing bring, juis daar waar ons die diepste seergekry het.
  • Showcase

    R55.00R110.00
    132pg A5 book in both English and Afrikaans.Anneline invites you to sit at her showcase. She tells her stories, prompted by the figurines and ornaments displayed, so also revealing her emotions, her prayers and her journey with Abba Father.
  • Vertoonkas

    R55.00R110.00
    132pg A5 includes Afrikaans and EnglishAnneline nooi jou om by haar vertoonkas te sit, waar sy jou vertel oor die ornamente en beeldjies in haar kas. Elke storie ontbloot dus haar eie emosies, gebede.

Title

Go to Top