Shop Menu
Beoefen die teenwoordigheid van die Heilige Gees
Beoefen die teenwoordigheid van die Heilige Gees
Price range: R80.00 through R160.00
Description
In ‘n gemaklike gesels styl deel Ockie waarhede omtrent die Heilige Gees.
Ockie skryf: “Dit is my begeerte dat u opnuut weer die wonderlike krag van Jesus Christus deur die teenwoordigheid van die Heilige Gees in alle omstandighede, die goeie tye, sowel as in die slegte tye, in u lewe sal ervaar.”
Author: Ockie Taylor | Publisher: Sela | Ockie Taylor | Language: Afrikaans | Date Published: 2022 | Size: A5 | # Pages: 180









