Shop Menu
Veertig Vrugte
Veertig Vrugte
R200.00
Available on backorder
Description
Die digbundel deel in die warmte van emosies – soos om lief te he tot en met die koue hand van die dood. Verder omvat die bundel die hartseer van ‘n kind; die worstelstryd met depressie; die emosionele sterkte van ‘n vrou; sowel as ‘n boodskap vir Suid-Afrika.
Die titel in geheel is dus dit wat ek in die veertig jare van my lewe ervaar en sodoende geestelike groei bewerkstelling het.
Author: Abigail Christians | Publisher: Sela | Abigail Christians | Language: Afrikaans | Date Published: 2021 | Size: A5 | # Pages: 70






