Stories van Jesus – R270 Carin Conradie

R270.00

Description

A4 (188 bladsye)

In hierdie “Kinderbybel” vertel Carin Conradie en Tobias stories uit die vier Evangelies in dialoog vorm.

‘n QR –skanderingskode kan gebruik word om toegang te kry tot die webwerf van die potgooi.

Die leser kan die klankbaan saam luister terwyl daar gelees word.