Your cart is currently empty!
Tel: 082 563 4407 | Email: info@sela-books.co.za
Free Shipping on orders over R1000
Your cart is currently empty!
Free Shipping on orders over R1000
Shop Menu
Jesus se dissipels het by geleentheid aan Hom die vraag gestel waarom Hy gelykenisse gebruik wanneer Hy iets aan die mense wil verduidelik. Hy antwoord toe: “Aan julle is dit gegee om die geheime van die koninkryk van die hemel te ken, maar aan hulle (die mense) is dit nie gegee nie. Om hierdie rede praat ek met hulle in gelykenisse: omdat hulle kyk maar nie sien nie, en hoor maar nie luister en verstaan nie.” (Matteus 13:10-13)
Potpourri is ‘n bundel met geestelike dagstukkies geskoei op verhale en gebeure uit die alledaagse leefwêreld. Dit is genotvolle en opbouende leesstof, in eenvoudige taal geskryf en ‘n wye verskeidenheid onderwerpe word aangeraak. Elke verhaal word verbind aan ‘n Skrifgedeelte en word afgesluit met ‘n gedagte vir bepeinsing. ‘n Verhaal om ‘n geestelike waarheid te illustreer.
Potpourri is ‘n interessante en vreugdevolle geloofsreis waar die liefde, genade en teenwoordigheid van Christus as ons getroue metgesel kennelik en ryklik uitgebeeld word. Mag dit dien tot geestelike verryking van elke leser se lewe.
Author: Louis Blom | Publisher: Sela | Language: Afrikaans | Date Published: 2024 | Size: A5 | # Pages: 106
Sela Books
Bellville, 7530
Contact Hours:
Monday – Friday | 8am – 5pm
Additional Information
Privacy Policy
Terms and Conditions
Sela Books
Bellville, 7530
Contact Hours:
Monday – Friday | 8am – 5pm
Additional Information
Privacy Policy
Terms and Conditions