Ligstrale
R105.00(Product Short Description)
Free Shipping on orders over R1000
Shop Menu
Showing 17–26 of 26 results

(Product Short Description)

Reinette het die diep donker put van depressie geken en genesing gevind. Sy deel met jou skatte wat sy versamel het op haar pad na genesing.

(Product Short Description)

In hierdie “Kinderbybel” vertel Carin Conradie en Tobias stories uit die vier Evangelies in dialoog vorm. ‘n QR –skanderingskode kan gebruik word om toegang te kry tot die webwerf van die potgooi. Die leser kan die klankbaan saam luister terwyl daar gelees word. Author: Carin Conradie | Publisher: Sela | Carin Conradie | Language: Afrikaans | Date Published:…

Tuiswaarts is die verhaal van Anthea, tiener meisie, wat gedurende die vroeë negentigs haar in een van die omliggende areas van Kaapstad bevind. Sy het die vorige jaar haar ouerhuis verlaat en by haar suster tuisgegaan. Dis hier waar sy by ‘n nuwe skool haar skoolloopbaan moet voltooi.
Sy worstel egter met ‘n identiteitskrisis, wat haar verhinder om iewers in te pas of tuis te voel. Die gevolg is dat sy ‘n diepe ongelukkigheid ervaar en kan sy daarom nie in haar skoolwerk presteer nie.
Dan het sy ook die vorige Desember ‘n romanse met Eric, ‘n jongseun van ‘n ander dorp, gehad. Dit is duidelik dat sy steeds ernstig oor hom voel, maar daar is ‘n foltering in haar.
In haar desperate stryd om geluk, begin sy ‘n dieper verhouding met God bou. Hy word vir haar die anker wat sy na smag en die stuurman na ‘n letterlike- sowel as figuurlike tuiste.

A5, 70pg (SELA)
Die digbundel deel in die warmte van emosies – soos om lief te he tot en met die koue hand van die dood. Verder omvat die bundel die hartseer van ‘n kind; die worstelstryd met depressie; die emosionele sterkte van ‘n vrou; sowel as ‘n boodskap vir Suid-Afrika.

132pg A5 includes Afrikaans and English
Anneline nooi jou om by haar vertoonkas te sit, waar sy jou vertel oor die ornamente en beeldjies in haar kas. Elke storie ontbloot dus haar eie emosies, gebede.

(Product Short Description)

A5, 32 Pg, (SELA)
Toer – Ontvoer
Anneline nooi jou om saam met haar in Kairo, Egipte te toer. Sy vertel hoe sy die mense en omgewing ervaar het. Wanneer sy en haar vriendin ontvoer word, bid sy dat God sy engele sal stuur: “want Hy sal sy engele beveel om jou te beskerm oral waar jy gaan” Ps 91:11

Die werkboek is saamgestel om saam met die leesboek Vuurwa-Taxi te gebruik. Dit bevat 10 studies wat ‘n jonger lesers sal help met insig om die gebeure in die leesboek te begryp. Aangesien die gebeure in Vuurwa-Taxi in Egipte plaasvind sluit die werkboek studies in soos: Kaartwerk, Beplan ‘n toer, Kultuur, Egipte in die Bybel, Egiptiese bakens, Bid vir die vervolgde kerk en ‘n studie oor die rommelstad Mokattam
Geskik vir ouderdom van 10 jaar
Sela Books
Bellville, 7530
Contact Hours:
Monday – Friday | 8am – 5pm
Additional Information
Privacy Policy
Terms and Conditions
Sela Books
Bellville, 7530
Contact Hours:
Monday – Friday | 8am – 5pm
Additional Information
Privacy Policy
Terms and Conditions
Your cart is currently empty!
Notifications